• +27 84 406 8294
  • This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Hermanus High Trials Information

Inskrywings kan gedoen word vanaf Woensdag 16 Oktober 2019 en eerste been se inskrywings sluit 23 Oktober 2019.

Datum van 1ste toernooi:  26 Oktober 2019, Hermanus Sports Klub

                                              08:00 (behoort teen 14:00 klaar te wees, afhangende van getal inskrywings)

Inskrywings fooi: R100 per speler per toernooi betaalbaar aanlyn wanneer inskrywing gedoen word.

Alle Hermanus Hoerskool tennis spelers mag deelneem

Reels:

  • 1ste been: Punte van huidige ranglys word gebruik
  • 2de been: 26 Oktober 2019
  • 3de been: 2 November 2019
  • Punte word toegeken vir waar speler eindig by elke toernooi
  • Beste 2 uit 3 toernooie tel vir ranglys
  • Top 5 meisies en seuns word gekies vir Menlo toernooi na afloop van die 2de been.
  • Inskrywings word op www.hermanustennis.co.za gedoen. Die ranglys sal ook hier vertoon word

Vir enige verder vrae rondom die proewes kan u Anneke Joubert kontak by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.


© 2019 Hermanus Tennis Academy